Melvyn Douglas

Melvyn Douglas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melvyn Edouard Hesselberg
Geboorte (1901-04-05)5 April 1901
Sterfte 4 Augustus 1981 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1927–1981
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Melvyn Douglas (5 April 1901 – 4 Augustus 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ninotchka (1939), Mr. Blandings Builds His Dream House (1948), Hud (1963), en Being There (1979).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search